Rugbykampioenskap
regstreeks

OORSIG | Springbokke klop Poemas 38-21

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Siya Kolisi
Siya Kolisi

Die Springbokke het 'n bittersoet-oorwinning oor Argentinië behaal. Hoewel hulle met 38-21 baas was, kon hulle nie 'n bonuspunt insamel of met 'n punteverskil van 39 of meer wen nie. Gevolglik het die All Blacks die Rugbykampioenskap-titel gewen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan