Rugbykampioenskap

Rennie teleurgesteld ná Poemas se grootste sege oor Wallabies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die seëvierende Argentynse span ná hul rekordtelling teen Australië in San Juan. Foto: AP
Die seëvierende Argentynse span ná hul rekordtelling teen Australië in San Juan. Foto: AP

’n Week nadat hy vir Argentinië streepsuiker gegee het, is die Wallabies ’n rekordloesing toegedien toe die einste Poemas hom met 48-17 platgevee het in San Juan.

In ’n vertoning wat Dave Rennie, die Australiërs se afrigter, met sy hande in sy hare gelaat het, het die Argentyne die onervare besoekende span behoorlik uitoorlê en vergoed vir verlede week se nederlaag van 26-41.

“Dit was ’n groot teleurstelling. Ons het vier drieë afgestaan met skoppe wat agter ons geplaas is en is in kontaksituasies ore aangesit,” het Rennie agterna aan Stan Sport gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan