Rugbykampioenskap

Só ontvou Bokke se doodsnik-drama in die Goudkus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elton Jantjies (links) en Frans Steyn het as plaasvervangers uitgeblink. Foto: Getty Images
Elton Jantjies (links) en Frans Steyn het as plaasvervangers uitgeblink. Foto: Getty Images

’n Bietjie drama in ’n toets tussen die Springbokke en All Blacks is ’n gegewe, maar selde in die annale was daar al ’n laaste agt minute wat jou só na jou asem laat snak het soos Saterdag s’n in die Goudkus in Australië.

Die Springbokke, wie se spel in die pylvak van die vorige naweek se toets deur swak oordeel gekenmerk is, het hierdie keer meesterlik gespeel.

Só het die aksie verloop:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan