Rugbykampioenskap

Verloor op verloor op verloor was aaklig, sê Siya

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Paralimpiese kampioen en ’n Wêreldbeker-wenner. Die Paralimpiese gouemedaljewenner Anruné Weyers en die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, Dinsdag by die Kaapstad-stadion met Weyers se goue medalje.  Foto: Jaco Marais
’n Paralimpiese kampioen en ’n Wêreldbeker-wenner. Die Paralimpiese gouemedaljewenner Anruné Weyers en die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, Dinsdag by die Kaapstad-stadion met Weyers se goue medalje. Foto: Jaco Marais

Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, sê nie eens die drie voorafgaande agtereenvolgende nederlae sou hulle hul fokus die afgelope naweek teen die All Blacks kon ontneem nie.

Ná vier maande van hotelkamers en bioborrels het die Springbokke, met hul rug vierkant teen die muur, Saterdag die beste vir laaste gelos toe hulle die All Blacks met 31-29 in die Goudkus verras het.

“Ons het nie gestres nie. Dit is natuurlik moeilik as jy drie agtereenvolgende wedstryde verloor, maar ons was nooit in ’n plek waar ons gedink het ‘Ons is nou klaar en dit is dit’ nie,” het Kolisi Dinsdag by die Kaapstad-stadion gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan