Rugbykampioenskap

Wallaby-loesing teen All Blacks bemoeilik Bokke se taak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jordie Barrett was Saterdag uitstekend in die All Blacks se middelveld. Foto: Getty Images
Jordie Barrett was Saterdag uitstekend in die All Blacks se middelveld. Foto: Getty Images

Die All Blacks se oortuigende oorwinning met 40-14 teen Australië het die taak uiters moeilik gemaak vir die Springbokke om die Rugbykampioenskap-titel te beklink.

Min mense sou egter ná die eerste 20 minute van Saterdag se tweestryd op Eden Park in Auckland gedink het dat die Nieu-Seelanders met so ’n groot telling sou wen. Maar toe die Wallabies se verdedigingslyn uiteindelik gebreek is, het die drieë vir die All Blacks gereeld gekom.

Die vyf vyfpunters het ook ’n bonuspunt aan die All Blacks besorg, terwyl Australië sedert 2006 steeds nie ’n toets in Nieu-Seeland kon wen nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan