Rugbykampioenskap

‘Wát ’n voorreg’, sê Frik oor All Black-toetse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die bekende foto van Frik du Preez wat in 1970 in die eerste toets teen die All Blacks in Pretoria vir Chris Laidlaw, die Kiwi’s se skrumskakel, met die vuis “plettervat”. Albie Bates, die Bok-agtsteman, klou aan Laidlaw se been.  Foto: Gallo Images
Die bekende foto van Frik du Preez wat in 1970 in die eerste toets teen die All Blacks in Pretoria vir Chris Laidlaw, die Kiwi’s se skrumskakel, met die vuis “plettervat”. Albie Bates, die Bok-agtsteman, klou aan Laidlaw se been. Foto: Gallo Images

“Kyk, ek het darem wragtig baie beter goed gehad om op ’n Saterdag te doen as om teen die Meads-broers te speel,” sê Frik du Preez wanneer jy hom uitvra oor die agt toetse wat hy teen die All Blacks gespeel het.

“Dit was klipharde, taai ouens. Wanneer jy teen hulle gespeel het, het jy geweet hul gaan jou probeer opneuk.”

Du Preez, die grootste Springbok van die vorige eeu, het in sy loopbaan titaniese tweestryde teen Colin “Pinetree” Meads gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos