Rugby se raadsale woel in Noorde én Suide

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Patrice Motsepe
Patrice Motsepe

Johann Rupert en Patrice Motsepe is besig om vir Jake White ’n Bul-koninkryk in Suid-Afrika te bou.

Die sakemagnate se onderskeie maatskappye (Remgro en African Rainbow Capital) oorweeg dit om ’n 74%-aandeelhouding in die Pumas te bekom. Dit sal die Bul-afrigter se hand verder sterk.

Rupert en Motsepe het reeds einde 2019 die beherende aandeel bekom in die Blou Bulle Maatskappy (BBM), wat aan die Bulle geldelike stabiliteit in ’n taai ekonomiese klimaat weens onder meer die Covid-19-pandemie bied. Daarmee het hulle White onder meer in staat gestel om topspelers soos Johan Goosen, Bismarck du Plessis en Marcell Coetzee na Pretoria te lok.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Mamelodi Sundowns 0
besig om te laai... Regstreeks
Watford 1
Manchester City 3
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 0
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos