Suid-Afrikaanse rugby bloei ná 21 dae

akkreditasie
Malcolm Marx se terugkeer na die Leeus toe is waarskynlik van die baan. Foto: Gallo Images
Malcolm Marx se terugkeer na die Leeus toe is waarskynlik van die baan. Foto: Gallo Images

Wêreldrugby se Speler van die Jaar, Pieter-Steph du Toit, bly, maar Suid-Afrikaanse rugby bloei tog.

Dit nadat die omstrede 21-dae-klousule vir spelers kans gegee het om hul plaaslike kontrakte op te sê ten gunste van aanbiedinge oorsee, Donderdagaand verstryk.

Spelers het nog tot middernag Donderdag tyd om kennis te gee, maar ingeligte bronne het aangedui dat die Springbokke Elton Jantjies en Malcolm Marx waarskynlik die Leeus gaan verlaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 122/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.95
+0.8%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,816.48
+0.1%
Silwer
23.72
+1.0%
Palladium
1,893.50
-0.6%
Platinum
993.00
+0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,133
+1.3%
Alle aandele
75,779
+1.1%
Hulpbronne 10
75,131
+0.8%
Industriële 25
96,371
+2.2%
Finansiële 15
15,226
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos