SA rugby: Groot en klein baklei weer oor geldkoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Gesonde inkomstestroom van skares is rugbyunies in Suid-Afrika weens Covid-19 nie meer beskore nie. Daar is die afgelope naweek in plaaslike wedstryde van die Verenigde Rugbykampioenskap ’n maksimum van 2 000 toeskouers toegelaat.  Foto: Gallo Images
’n Gesonde inkomstestroom van skares is rugbyunies in Suid-Afrika weens Covid-19 nie meer beskore nie. Daar is die afgelope naweek in plaaslike wedstryde van die Verenigde Rugbykampioenskap ’n maksimum van 2 000 toeskouers toegelaat. Foto: Gallo Images

Die oeroue en polariserende debat oor hoe die koek van Suid-Afrikaanse rugby se inkomste uit uitsaairegte gesny moet word, is weer op die voorgrond.

In werklikheid is daar weens die effek van Covid-19 eenvoudig nie genoeg geld om aan almal te gee wat hulle nodig het en eis nie. Die groter unies meen hulle lewer die Springbokke op, terwyl die kleiner unies glo dat hulle die teelgrond verskaf. Dis ’n debat wat wéér gaan woed wanneer die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se hoofraad, waarop al die unies verteenwoordig word, Vrydag vergader.

Rapport het oor die naweek berig dat die Bulle, Haaie en Leeus ’n voorafvergadering eis om vas te stel waarom hul toelae van R47,5 miljoen – soos vir ’n termyn van drie jaar goedgekeur is – tot R31 miljoen gesny is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 1
Chelsea 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos