Die San Clemente Rhinos se deelname aan die Mzansi-uitdaagreeks hang aan ’n draadjie.
Die Rhinos was veronderstel om Saterdag in Kempton Park teen die Valke te speel, maar die wedstryd het toe nooit plaasgevind nie.
Volgens Suparugby se Facebookblad het die Rhinos se span uit spelers van die Naka Bulle van Pretoria bestaan.