SA spanne loop hulle bloedneus teen blasers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
9 Oktober: Die skeidsregter Gianluca Gnecchi ken ’n raaiselagtige drie aan Glasgow se Jamie Bhatti toe – nadat die stut duidelik die bal kort van die lyn gedruk het.
9 Oktober: Die skeidsregter Gianluca Gnecchi ken ’n raaiselagtige drie aan Glasgow se Jamie Bhatti toe – nadat die stut duidelik die bal kort van die lyn gedruk het.

Suid-Afrika se rugbyspanne het geweet moeilike omstandighede wag op hulle in Europa, maar die afgelope vier weke is hulle in ’n vuurdoop nie net deur teenstanders getoets nie, maar ook deur fluitjieblasers.

Die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) se oorsese been is sover gekenmerk deur ’n nuwe stel reëls, skeidsregters wat nie konsekwent blaas nie en beslissings wat deurslaggewend was in die uitslag van wedstryde.

Daar is egter ook geen kwessie daaroor dat Suid-Afrikaanse spanne deeglik oor hul spelpeil moet besin nie. Maar min mense het vooraf gedink die skeidsregters gaan so ’n groot rol speel in die kampioenskap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 26/0
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Moroka Swallows 2
Cape Town City 2
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.98
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.21
+0.4%
Silwer
20.50
-0.9%
Palladium
2,258.50
+0.7%
Platinum
938.00
-0.7%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos