SA tiener Jordan Venter verlaat Edinburgh vir Bath

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jordan Venter kry nie genoeg speelkans by Edinburgh nie. Foto: Getty Images
Jordan Venter kry nie genoeg speelkans by Edinburgh nie. Foto: Getty Images

Die belowende senter Jordan Venter, ’n voormalige leerling aan Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch wat in 2017 ernstige beserings in ’n motorongeluk opgedoen het, is op pad na Bath in Engeland.

Venter (19) het hom verlede Desember by die Skotse klub Edinburgh aangesluit.

Edinburgh het Venter in 2019 genooi om ’n week lank daar te gaan wys van watter staal hy gemaak is. Hy is kort daarna ’n kontrak aangebied en het hom ná afloop van 2020 se akademiese jaar in die Skotse hoofstad gaan vestig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.4%
Rand - Pond
20.53
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,830.21
-1.0%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,362.00
+7.2%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos