Sareo-baas wil toeskouers terug in stadions kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thando Manana, die Oostelike Provinsie se hoofbestuurder. Foto: Gallo Images
Thando Manana, die Oostelike Provinsie se hoofbestuurder. Foto: Gallo Images

Sy groot doelwit as nuwe voorsitter van die Suid-Afrikaanse Rugbywerkgewers Organisasie (Sareo) is om te verseker dat rugby 10 000 toeskouers in die nuwe jaar in stadions kan verwelkom.

Dit is een van die mikpunte wat die OP se hoofbestuurder, Thando Manana, op sy lys het nadat hy die afgelope week as voorsitter van Sareo aangewys is. Dié voormalige Bok volg die Leeus se uitvoerende hoof, Rudolf Straeuli, op as hoof-indoena by Sareo.

“Ek kyk nou die dag na die Haaie en Bulle-wedstryd waar ’n handvol toeskouers vir die eerste keer in ’n lang tyd weer rugby kon kyk,” sê Manana.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.85
-0.3%
Rand - Pond
19.46
-0.4%
Rand - Euro
16.78
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,823.52
-0.2%
Silwer
21.16
+0.1%
Palladium
1,876.00
-0.2%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.6%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.7%
Industriële 25
80,203
+4.7%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos