Saru maak U-draai: Skolespelers hoef nie ingeënt te word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jurie Roux
Jurie Roux

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) verplig geen skolespeler meer om ingeënt te wees as hy vanjaar in enige van sy nasionale jeugweke wil speel nie.

Jurie Roux, uitvoerende hoof van Saru, het die week in ’n skrywe aan die land se rugbybase geskryf sy uitvoerende komitee (UK) het sy Covid-19-inentingskonsepbeleid gewysig.

Volgens dié wysiging word alternatiewe risiko-versagtingsmaatreëls getref vir wanneer ’n speler vir ’n provinsiale span gekies word om ’n Saru-jeugweek by te woon, maar nie ingeënt is nie en wie se ouers of voogde nie sal toelaat dat sodanige speler ingeënt word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos