Saru neem Kings terug by konsortium

akkreditasie
Loyiso Dotwana was tot Maandag nog die voorsitter van die Southern Kings-raad.  Foto: Gallo Images
Loyiso Dotwana was tot Maandag nog die voorsitter van die Southern Kings-raad. Foto: Gallo Images

Die dromers wat ’n rapsie meer as ’n jaar gelede met sterre in hul oë beheer van die Southern Kings geneem het, is Maandag hard aarde toe gebring toe die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) hul speelding teruggevat het.

Daar het reeds ’n maand gelede gerugte begin rondvlieg dat die konsortium van sakelui wat die meerderheid aandele in die Kings besit het besig was om winde te sluk.

Dit was ná die spelers hul salarisse laat gekry het en dit al hoe meer duidelik geword het dat die Kings se base besig was om agteruit te boer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.85
-0.2%
Rand - Pond
19.46
-0.4%
Rand - Euro
16.78
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.97
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,824.62
-0.2%
Silwer
21.14
-0.0%
Palladium
1,877.00
-0.2%
Platinum
910.64
-0.1%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.6%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.7%
Industriële 25
80,203
+4.7%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos