Saru plaas WP Rugbyunie onder administrasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nuweland is Dinsdag tot in sy fondamente geskud met die nuus dat die Westelike Provinsie Rugbyunie onder administrasie geplaas is. Foto: Gallo Images
Nuweland is Dinsdag tot in sy fondamente geskud met die nuus dat die Westelike Provinsie Rugbyunie onder administrasie geplaas is. Foto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se geduld met die Westelike Provinsie het uiteindelik opgeraak en hy het die Kaapse unie formeel onder administrasie geplaas.

Saru se drastiese stap volg op ’n vergadering van sy uitvoerende raad Maandag, waar die woelinge by die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) bespreek is.

Rian Oberholzer, ’n voormalige uitvoerende hoof van Saru, is as administrateur aangestel en sal nou toesig oor die unie se sake hou. Dit sluit in die bedryfsake van die WPRU se sakevleuel, wat die beroepspanne bestuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos