Deel

Saru-werknemers, Bokke mag kafoefel, maar nou is daar reëls

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zeenat Simjee (links), die Springbokke se dieetkundige, en die losskakel Elton Jantjies. Foto: Argief
Zeenat Simjee (links), die Springbokke se dieetkundige, en die losskakel Elton Jantjies. Foto: Argief

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het in September verlede jaar, kort nadat onthullings oor die beweerde verhouding tussen die Springbok-losskakel Elton Jantjies en die span se dieetkundige, Zeenat Simjee, gemaak is, begin werk aan ’n beleid oor “romantiese en seksuele verhoudings in die werkplek”.

Hoewel Saru aanvanklik gesê het dat Jantjies-hulle geen protokol oortree het nie, het die nasionale beheerliggaam nie gras onder sy voete laat groei om die kwessie aan te spreek nie.

Die beleidsdokument is in Desember voltooi en aan alle Saru-werknemers, insluitend spelers, uitgereik. Spelers wat by oorsese klubs gekontrakteer is en vir die Springbokke kom speel, is ook onderhewig daaraan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 68/1
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 98/7
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.48
+0.2%
Rand - Pond
22.64
+0.4%
Rand - Euro
19.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
981.27
-0.3%
Palladium
1,406.51
-0.7%
Goud
1,968.03
-0.5%
Silwer
22.44
-0.5%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos