Sewes was Afrika se ontvlugting

akkreditasie
Cecil Afrika gedurende die Kaapstad-sewestoernooi in 2017. Foto: Getty Images
Cecil Afrika gedurende die Kaapstad-sewestoernooi in 2017. Foto: Getty Images

Vir die Blitsbok-strydros Cecil Afrika was dit “baie moeilik” om as jong kind, met min selfvertroue, sy ouerhuis te verlaat om by ’n rugby-akademie in ’n ander provinsie aan te sluit, maar dít het uiteindelik die deure na ’n roemryke loopbaan vir hom oopgeswaai.

Dit het verlede week bekend geword dat die 32-jarige Afrika, ’n boorling van Port Elizabeth, se kontrak met die nasionale sewesspan nie hernu gaan word nie. Dit het die gordyn laat sak op dié legendariese spelskepper se sewesloopbaan. Hy het sy debuut in 2009 vir die Blitsbokke gemaak en vir meer as ’n dekade mense op en weg van die veld geïnspireer.

Afrika, wie se ouers in Missionvale in die Baai woon, het hom in 2004 by die Harmony-sportakademie in Virginia in die Vrystaat aangesluit nadat sy talente met die ovaal bal vroeg reeds raakgesien is. Bekende sewesspelers soos Branco du Preez en Seabelo Senatla is ook produkte van dié akademie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/9
Sri Lanka 397/10 & 128/4
Rand - Dollar
16.03
+0.4%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.81
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.21
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,814.18
-0.1%
Silwer
21.40
-0.1%
Palladium
2,027.50
+0.6%
Platinum
932.00
-0.6%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
62,494
0.0%
Alle aandele
69,083
0.0%
Hulpbronne 10
71,795
0.0%
Industriële 25
76,804
0.0%
Finansiële 15
16,026
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos