Wêreldsewesreeks

Beserings maai in Blitsbok-kamp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Selvyn Davids was verlede naweek op die Statebondspele een van die Blitsbokke se blinkste sterre. Foto: Gallo Images
Selvyn Davids was verlede naweek op die Statebondspele een van die Blitsbokke se blinkste sterre. Foto: Gallo Images

Die Blitsbokke het ’n hoë prys betaal vir hul goue medalje op die Statebondspele deurdat die brekers Selvyn Davids en Ronald Brown nou op die krukkelys is.

Dié twee sal nie op 27 en 28 Augustus in Los Angeles in die laaste toernooi van die Wêreldreeks in aksie wees nie. Suid-Afrika moet daar minstens die eindstryd haal om te verseker dat hy die seisoen se reekswenner is.

Davids-hulle sal wel reg wees vir die Wêreldbeker-sewestoernooi, wat van 9 tot 11 September in Kaapstad beslis word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan