Wêreldsewesreeks
Deel

Beserings nie verskoning, sê Blitsbok-breier ná eindstryd-loesing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Nieu-Seelander Ngarohi McGarvey-Black Sondag in aksie in die eindstryd van die Sydney-sewestoernooi. Masande Mtshali is die Blitsbok wat hom probeer stuit. Agter kyk James Murphy die Kiwi agterna. Foto: Getty Images

Hoewel die Blitsbokke die afgelope naweek in Sydney gebuk gegaan het onder beserings, sê die span se hoofafrigter, Sandile Ngcobo, dit nie as ’n verskoning vir Suid-Afrika se groot nederlaag in die eindstryd dien nie.

Nieu-Seeland het die Blitsbokke Sondag met 38-0 afgeransel.

Ondersteuners sou vooraf vol vertroue gewees dat die Suid-Afrikaners die toernooi kan wen nadat die nasionale span Fidji in die halfeindronde met 31-12 ore aangesit het. ’n Oorwinning in die eindstryd was egter net ’n hekkie te hoog vir die Blitsbokke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()