Wêreldsewesreeks

Blitsbok Christie wou ná terugslae wys hy hoort op wêreldverhoog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christie Grobbelaar het in die twee toernooie in Kanada gewys dat hy bestem is vir die groot verhoog. Hier is hy vroeër vanjaar in aksie in ’n oefenwedstryd in Stellenbosch.  Foto: Gallo Images
Christie Grobbelaar het in die twee toernooie in Kanada gewys dat hy bestem is vir die groot verhoog. Hier is hy vroeër vanjaar in aksie in ’n oefenwedstryd in Stellenbosch. Foto: Gallo Images

Om in vervoering te raak oor ’n jong rugbyspeler wat in ’n paar wedstryde uitgeblink het, kan jou maklik in die toekoms in die verleentheid bring.

Tog is daar in die geledere van die Blitsbokke ’n paar jonges wat jy sommer net weet nog ’n ver pad in sewesrugby gaan stap.

Die 21-jarige Christie Grobbelaar is een van hulle. Hy het in die twee toernooie in Kanada, waaruit Wêreldrugby se Covid-19-verkorte 2021-sewesreeks bestaan het, gewys dat hy tuis is op dié verhoog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan