Wêreldsewesreeks

Blitsbokke begin met sege in Edmonton

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dewald Human het vyf van die Blitsbokke se drieë verdoel. Foto: Getty Images
Dewald Human het vyf van die Blitsbokke se drieë verdoel. Foto: Getty Images

Die Blitsbokke het hul aanslag op die titel van die Edmonton-sewestoernooi op ’n hoogtepunt begin deur Mexiko in hul eerste wedstryd te oorrompel.

Suid-Afrika het Saterdag agt drieë gedruk om met 56-0 te wen.

Die wedstryd was skaars aan die gang, toe gaan druk JC Pretorius, nadat hy ’n skoppie van Dewald Human opgevolg het. Spel het net hervat, toe gaan druk Darren Adonis ook.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan