Wêreldsewesreeks

Blitsbokke bespreek plek in halfeind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Twee Blitsbokke, Christie Grobbelaar (links) en Sakoyisa Makata, kry Kenia se Alvin Otieno beet in die twee spanne se kragmeting Saterdag. Foto: AP
Twee Blitsbokke, Christie Grobbelaar (links) en Sakoyisa Makata, kry Kenia se Alvin Otieno beet in die twee spanne se kragmeting Saterdag. Foto: AP

Die Blitsbokke is steeds op koers na die eindstryd van die Vancouver-sewestoernooi, nadat hulle Spanje Sondag oortuigend in die kwarteindronde geklop het.

Suid-Afrika het met 54-5 gewen en kom nou Sondagaand (22:42) in die halfeindronde teen Brittanje te staan.

Die Britte het in hul kwarteindstryd met Kanada (31-5) afgereken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan