Wêreldsewesreeks

Blitsbokke deur na halfeind in Kanada

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Siviwe Soyizwapi, kaptein van die Blitsbokke, het twee keer in die eerste helfte gedruk. Foto: Gallo Images
Siviwe Soyizwapi, kaptein van die Blitsbokke, het twee keer in die eerste helfte gedruk. Foto: Gallo Images

Die Blitsbokke het met nog ’n dominerende vertoning vorendag gekom om hul plek in die halfeindstryd van die Edmonton-sewestoernooi te bespreek.

Suid-Afrika het Hongkong Sondag met 46-0 geklop.

Die Suid-Afrikaners pak Kenia om 21:42 in die halfeind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan