Wêreldsewesreeks
Deel

Blitsbokke deur na kwarteind in Hongkong

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Blitsbok Ricardo Duarttee. Hier is hy in Maart in aksie in Vancouver. Foto: Gallo Images
Die Blitsbok Ricardo Duarttee. Hier is hy in Maart in aksie in Vancouver. Foto: Gallo Images

Die Blitsbokke het deurgedring na die kwarteindronde van die Hongkong-sewestoernooi.

Suid-Afrika het Saterdag sy laaste groep D-kragmeting gewen deur Kenia met 26-17 te klop.

Die Blitsbokke het Ierland in hul eerste wedstryd geklop (14-7), maar daarna teen Nieu-Seeland verloor (7-12).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()