Wêreldsewesreeks

Blitsbokke draf Kenia kaf; pak Franse in halfeind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
JC Pretorius het goeie werk vir die Blitsbokke by die afbreekpunte gedoen.   Foto: Getty Images
JC Pretorius het goeie werk vir die Blitsbokke by die afbreekpunte gedoen. Foto: Getty Images

Die Blitsbokke het hul plek in die halfeindronde van die Dubai-sewestoernooi bespreek deur Kenia uit die pad te vee.

Suid-Afrika het die Keniane Saterdag in die kwarteindronde met 31-19 geklop. Die Blitsbokke kom in die halfeind om 12:46 teen Frankryk te staan.

Zain Davids het die Blitsbokke se eerste drie teen Kenia gedruk. Sy drie was die gevolg van JC Pretorius wat die bal uit ’n Keniaan se hand gepluk het. Die bal is deur ’n paar Blitsbokke se hande, voordat Davids gaan afrond het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan