Wêreldsewesreeks
Deel

Blitsbokke eindig 6de in Hongkong

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Siviwe Soyizwapi, kaptein van die Blitsbokke.  Foto: Gallo Images
Siviwe Soyizwapi, kaptein van die Blitsbokke. Foto: Gallo Images

’n Drie met net meer as twee minute se speeltyd oor het Argentinië Sondag in staat gestel om die Blitsbokke in die uitspeelwedstryd om die vyfde plek in die Hongkong-sewestoernooi te klop.

Die Argentyne het die klipharde wedstryd in ’n nat Hongkong met 7-5 gewen.

Nie een van die spanne het punte in die eerste helfte aangeteken nie. Dit was kliphard, met albei spanne wat verdedig het asof hul lewe daarvan afhang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()