Wêreldsewesreeks

Blitsbokke maak maalvleis van Japan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ervare Branco du Preez was in die beginspan teen Japan, met Ronald Brown wat van die plaasvervangersbank af diens gedoen het. Foto: Getty Images
Die ervare Branco du Preez was in die beginspan teen Japan, met Ronald Brown wat van die plaasvervangersbank af diens gedoen het. Foto: Getty Images

Die Blitsbokke het hul aanslag op die titel by die Dubai-sewesrugbytoernooi op ’n hoogtepunt begin deur Japan uit die pad te vee.

Suid-Afrika het agt drieë gedruk om Vrydag met 48-0 te wen.

Die Blitsbokke se eerste drie is deur Impi Visser gedruk toe hy in die hoekie oorduik. Kort daarna het JC Pretorius die Blitsbokke se tweede drie gaan druk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan