Wêreldsewesreeks

Blitsbokke maak volgende jaar ’n Spaanse draai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hongkong is terug op volgende seisoen se Wêreldreeks-seweskalender. Foto: Getty Images
Hongkong is terug op volgende seisoen se Wêreldreeks-seweskalender. Foto: Getty Images

Logistieke komplikasies deur die Covid-19-pandemie meegebring, het die weg vir Spanje gebaan om volgende jaar vir die eerste keer as ’n gasheerland vir Wêreldreeks-sewestoernooie op te tree.

Wêreldrugby het aangekondig dat twee toernooie in Januarie in dié land sal plaasvind in die plek van die gebruiklike toernooie in Hamilton en Sydney.

Nieu-Seeland en die Australiese regerings vereis tans nog dat enige buitelandse besoekers 14 dae in kwarantyn moet deurbring wanneer hulle by dié lande aandoen. Dit maak dit derhalwe onmoontlik om op agtereenvolgende naweke sewestoernooie daar aan te bied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan