Wêreldsewesreeks

Blitsbokke oorheers Droomspan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Siviwe Soyizwapi, kaptein van die Blitsbokke, het die naasmeeste drieë in die Edmonton-sewestoernooi gedruk. Foto: Gallo Images
Siviwe Soyizwapi, kaptein van die Blitsbokke, het die naasmeeste drieë in die Edmonton-sewestoernooi gedruk. Foto: Gallo Images

Vier Blitsbokke is in die Droomspan van die Edmonton-sewestoernooi ingesluit, wat die afgelope naweek in Kanada beslis is.

Die Suid-Afrikaners in die span is Siviwe Soyizwapi, Muller du Plessis, Selvyn Davids en JC Pretorius. Die res van die span bestaan uit Alvin Otieno, Jeff Oluoch (albei Kenia) en John Dawe (Duitsland).

Dit is nie verbasend dat vier Blitsbokke in die span ingesluit is nie, aangesien hulle die toernooi gewen het deur Brittanje in die eindstryd met 24-12 te klop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan