Wêreldsewesreeks

Blitsbokke sal vir genoeg vuurwerk sorg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wanneer die Blitsbok Selvyn Davids die bal in die hand het, is daar altyd aksie. Hier sit hy verlede jaar voet in die hoek in Dubai.  Foto: Getty Images
Wanneer die Blitsbok Selvyn Davids die bal in die hand het, is daar altyd aksie. Hier sit hy verlede jaar voet in die hoek in Dubai. Foto: Getty Images

In die afwesigheid van Fidji en Nieu-Seeland is die versoeking groot om nie te veel aandag aan die Málaga-sewesrugbytoernooi te skenk nie. Dit begin Vrydag in Spanje.

Tog sal diegene wat die Blitsbokke se doen en late volg, weet dat dié span selde op die veld gaan sonder om vir vuurwerk te sorg.

Suid-Afrika bevind hom saam met Engeland en Skotland in Groep A. In die Fidjiane se afwesigheid in dié groep sal die ander spanne elk drie punte uit hul geskeduleerde wedstryde teen die eilandmanne kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan