Wêreldsewesreeks

Blitsbokke weer baas in Dubai-toernooi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vreugde is om weer koning te kraai in Dubai. Die Blitsbokke nadat hulle Australië Saterdag in die eindstryd geklop het. Foto: Getty Images
Vreugde is om weer koning te kraai in Dubai. Die Blitsbokke nadat hulle Australië Saterdag in die eindstryd geklop het. Foto: Getty Images

Die Blitsbokke het die Dubai-sewestoernooi gewen deur Australië naelskraap in die eindstryd te klop.

Suid-Afrika het Saterdag met 10-7 gewen.

Dit is die negende keer dat die Blitsbokke daarin slaag om die toernooi in die woestynstad te wen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan