Wêreldsewesreeks

Blitsbokke wen Vancouver-toernooi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Blitsbokke met die trofee wat hulle verower het in Vancouver. Foto: AP
Die Blitsbokke met die trofee wat hulle verower het in Vancouver. Foto: AP

Die Blitsbokke het die Vancouver-sewestoernooi gewen deur Kenia in die eindstryd te klop.

Suid-Afrika het Maandagoggend (SA tyd) met 38-5 geseëvier

Reeds teen rustyd was die telling 24-0 in die Blitsbokke se guns.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan