Wêreldsewesreeks

Diewe in Kaap steel oud-Blitsbok Werner se ‘nalatenskap’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Werner Kok in aksie by die Londen-sewestoernooi in 2019.  Foto: Getty Images
Werner Kok in aksie by die Londen-sewestoernooi in 2019. Foto: Getty Images

Omtrent al Werner Kok se tasbare herinneringe aan sy tyd by die Blitsbokke is daarmee heen nadat misdadigers so te sê al sy rugbytruie van die nasionale sewesspan gesteel het.

Kok het in ’n plasing op sosiale media gesê dat al sy Blitsbok-truie uit ’n bergingsgerief in Kaapstad gesteel is.

“Ek is bevrees om hierdie twiet uit te stuur, maar ek moet die nuus verkondig. Op 1 Desember 2021 is al my Springbok-sewestruie (nommer 5) uit ’n bergingsgerief in Kaapstad gesteel,” skryf Kok.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan