Wêreldsewesreeks

Elf en ’n halwe goed genoeg vir Blits-triomf!

akkreditasie
Nóg een! Die Blitsbokke se Ronald Brown hou die trofee omhoog nadat hulle gister in Dubai geseëvier het. Foto’s: Getty Images
Nóg een! Die Blitsbokke se Ronald Brown hou die trofee omhoog nadat hulle gister in Dubai geseëvier het. Foto’s: Getty Images

Die Springbok-sewesspan het met geestelike taaiheid, durf en hope sprankel terugslae oorkom om die sewes-titel onoorwonne in Dubai te ver­ower.

Vir ’n tweede agtereenvolgende naweek het die Blitse onoorwonne deur die spanne gedraf én vir ’n tweede agtereenvolgende naweek kon Siviwe Soyizwapi, Blitsbok-kaptein, die trofee saam met sy spanmaats lig.

Gegewe dat die span gister begin het met net 11 en ’n halwe fikse spelers (Ryan Oosthuizen het heel week nog met ’n enkelskeet gesit), is dié oorwinning nog meer spesiaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan