Wêreldsewesreeks

Powell loof Blitsbokke se karakter

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Blitsbokke se Christie Grobbelaar (middel) sak toe op Aaron O’Sullivan van Ierland in die twee spanne se kragmeting Vrydag in Dubai. Links staan Zain Davids nader. Foto: Getty Images
Die Blitsbokke se Christie Grobbelaar (middel) sak toe op Aaron O’Sullivan van Ierland in die twee spanne se kragmeting Vrydag in Dubai. Links staan Zain Davids nader. Foto: Getty Images

Die grootste verrassing op die eerste dag van die Dubai-sewesrugbytoernooi was dat Fidji nie daarin kon slaag om vir die uitspeelrondes te kwalifiseer nie.

Die Fidjiane het teen Frankryk (17-22) en Spanje (19-33) verloor en toe in hul laaste wedstryd met Argentinië (40-7) afgereken. Ter versagting kan wel genoem word dat Fidji met ’n hele rits groentjies in sy geledere in die woestynstad deelgeneem het.

Van groentjies gepraat, dit het nie die Blitsbokke gekeer om drie grootliks indrukwekkende vertonings op die eerste dag te lewer nie. Suid-Afrika kom Saterdag in die kwarteindronde teen Kenia te staan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan