Wêreldsewesreeks

Powell oor Blitsbok-sege: ‘Ek kon nie vir meer gevra het’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lekkerte! Die Blitsbokke met die trofee wat hulle Saterdag in Dubai verower het. Agter is Tiaan Pretorius en Siviwe Soyizwapi. Voor is Shaun Williams, Shilton van Wyk en Zain Davids.  Foto: Getty Images

Die emosie op die gesig van Blitsbokke soos Zain Davids en Branco du Preez het boekdele gespreek van wat dié span se verowering van die Dubai-sewesrugbytitel Saterdag vir hulle beteken het.

Rou emosie en trane was duidelik op van die spelers se gesig te sien nadat Suid-Afrika Australië in die eindstryd met 10-7 geklop het.

Dit was ’n naelbytaffêre soos min, met JC Pretorius wat kort voor die einde gaan druk het vir die Blitsbokke om die voortou te neem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan