Wêreldsewesreeks

SA vrouesewes wen eerste maal in Toulouse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eloïse Webb en haar spanmaats van die nasionale vrouesewesspan het Spanje geklop en só hul eerste sege die naweek behaal.  Foto: Gallo Images
Eloïse Webb en haar spanmaats van die nasionale vrouesewesspan het Spanje geklop en só hul eerste sege die naweek behaal. Foto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaanse vrouespan het die naweek ná drie nederlae sy eerste oorwinning in die Toulouse-sewesrugbytoernooi behaal.

Suid-Afrika het Spanje Saterdag met 21-19 in die halfeindronde om die negende plek geklop.

Suid-Afrika was eerste op die telbord, toe Ayanda Malinga deurgenael het om te gaan druk. Nadine Roos het verdoel om die telling 7-0 te maak. Dit was die Suid-Afrikaners se eerste punte wat hulle die naweek kon aanteken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan