Wêreldsewesreeks
Deel

Swak Blitsbokke dring nie na kwarteindronde deur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ricardo Duarttee vroeër die naweek in aksie in die Vancouver-sewestoernooi. Foto: Gallo Images
Ricardo Duarttee vroeër die naweek in aksie in die Vancouver-sewestoernooi. Foto: Gallo Images

Die Blitsbokke se aanslag op die titel in die Vancouver-sewestoernooi het Saterdagaand (SA tyd) in ’n groepwedstryd tot ’n einde gekom.

Argentinië het Suid-Afrika met 12-0 in die spanne se Groep B-kragmeting geklop. Die Argentyne het al drie hul groepwedstryde gewen en eerste in die groep geëindig. Frankryk en Suid-Afrika het albei ses punte gehad, maar die Franse het na die kwarteind deurgedring omdat hulle ’n beter punteverskil het.

Die Blitsbokke het in hul eerste groepwedstryd gelykop teen Frankryk (19-19) gespeel, en daarna Japan in hul tweede met 40-12 geklop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()