Wêreldsewesreeks

Teleurstelling van Spele het Blitsbok Mfundo gebrei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mfundo Ndhlovu spook om besit in ’n kragmeting met Engeland in die Hongkong-sewestoernooi in 2018.  Foto: Getty Images
Mfundo Ndhlovu spook om besit in ’n kragmeting met Engeland in die Hongkong-sewestoernooi in 2018. Foto: Getty Images

’n Ruk nadat die Blitsbok Mfundo Ndhlovu se droom om by die Olimpiese Spele in aksie te wees deur ’n besering verydel is, het hy uiteindelik vrede in sy gemoed gehad.

Die 24-jarige Ndhlovu het in Junie verlede jaar tydens ’n oefenkamp van die nasionale span in Johannesburg ’n enkelbesering opgedoen.

Dit is dus geen wonder dat dié boorling van Standerton behoorlik sy lippe aflek om die naweek by die Málaga-sewestoernooi in Spanje sy staal te wys nie. Die toernooi, die derde in dié seisoen se Wêreldreeks, word van Vrydag tot Sondag beslis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan