Wêreldsewesreeks

Tuks se vrouesewesspan op pad Rusland toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tuks se vroue het die afgelope naweek gekwalifiseer om volgende jaar in Rusland in die Wêreldbeker (WB)-sewestoernooi vir studente te speel.

Tuks het die spanne van die Universiteit van Johannesburg en die Universiteit van Makerere (van Uganda) in die Kings of Africa-toernooi in Kampala uitgeskakel om vir die WB-toernooi te kwalifiseer.

Volgens Riaan van der Merwe, Tuks se hoofafrigter, was dit ’n groot uitdaging om te kwalifiseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan