Skinstad: Beleggers noodsaaklik vir SA spanne se Europese aanslag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bob Skinstad, voormalige Springbok-kaptein, meen die Stormers en Leeus kan by oorsese beleggers baat vind.  Foto: Getty Images
Bob Skinstad, voormalige Springbok-kaptein, meen die Stormers en Leeus kan by oorsese beleggers baat vind. Foto: Getty Images

Dit gaan belegging in Suid-Afrika se franchise-spanne verg om van volgende seisoen af mededingend in twee Europese rugbyreekse te kan wees en juis daarom is die Bulle en Haaie in ’n sterk posisie.

Bob Skinstad, gewese Springbok-kaptein, meen egter dat die Stormers en Leeus gereed is vir beleggings van oorsee om hul hulpbronne aan te vul. Hy het destyds vir albei spanne, asook die Haaie, Superrugby gespeel.

“Ek dink die spanne gaan uiters goed georganiseerd moet wees en ook oor geweldige speler- en finansiële hulpbronne moet beskik,” sê Skinstad, deesdae kommentator vir Premier Sports oorsee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos