Nicolaas een van drie nuwes by Bok-kamp

akkreditasie
Nicolaas Janse van Rensburg in ’n Montpellier-trui. Foto: Getty
Nicolaas Janse van Rensburg in ’n Montpellier-trui. Foto: Getty

Die Springbokke het nog drie spelers sonder toetservaring betrek by hul belyningskampe met die oog op die reeks teen die Britse en Ierse Leeus. Die drie spelers is Jasper Wiese, Joseph Dweba en Nicolaas Janse van Rensburg.

Die Bok-bestuurspan het die afgelope maand die Suid-Afrikaanse spanne besoek, waarna hulle virtuele belyningskampe met spelers soos Wiese-hulle in Japan en Europa gehou het.

Wiese se verskyning op die radar van die Bokke kom nadat die 25-jarige boorling van Upington hom einde verlede jaar van die Cheetahs by die Engelse klubspan Leicester Tigers aangesluit het en hy met sy fisiekheid en sterk lopies groot indruk gemaak het in die Engelse Premierliga.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.27
-0.0%
Rand - Pond
20.63
-0.1%
Rand - Euro
17.25
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.93
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,850.81
+0.4%
Silwer
23.88
-0.4%
Palladium
2,199.50
+2.4%
Platinum
1,031.00
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos