Só bly Griekwas kalm voor groot stryd

akkreditasie
Pure plesier! ’n Paar van Griekwas se spelers gee uiting aan hul emosies toe hulle die Westelike Provinsie vroeg in Julie in Kaapstad geklop het.  Foto: Gallo Images
Pure plesier! ’n Paar van Griekwas se spelers gee uiting aan hul emosies toe hulle die Westelike Provinsie vroeg in Julie in Kaapstad geklop het. Foto: Gallo Images

In ’n poging om te verhoed dat die spelers van Griekwas oorweldig word deur die geleentheid om in die halfeindstryd van die Curriebeker-reeks te speel, word alles moontlik gedoen om dit as “net nog ’n kragmeting” te benader.

Wanneer die Poubloues Saterdag teen die Haaie in Durban op die veld draf, sal die spelers weet dat hul seisoen nog nie op ’n einde is nie. Die mikpunt is immers om vanjaar die Curriebeker omhoog te hou.

Juis daarom sê Lance Salter, spanbestuurder van Griekwas, is daar nog nie planne dat ’n persoon van buite, soos ’n oudspeler, die spelers se truie vooraf gaan oorhandig nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.7%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.22
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,782.85
-0.6%
Silwer
22.81
-1.5%
Palladium
1,791.66
+2.3%
Platinum
951.34
-0.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos