Deel

Specman op Blitse se radar vir 2021

akkreditasie
Rosko Specman in aksie in die Kaapstad-sewestoernooi in 2019.  Foto: Gallo Images
Rosko Specman in aksie in die Kaapstad-sewestoernooi in 2019. Foto: Gallo Images

Die Cheetahs se vlugvoetige vleuel Rosko Specman is beslis deel van die Blitsbokke se planne vir die 2021 Olimpiese en hy kan hom dalk reeds vroeg in Maart in Stellenbosch by die nasionale sewesspan aanmeld.

Nadat die Vrystaat-Cheetahs uit die Pro14-reeks geskop is, is Neil Powell, afrigter van die Blitse, gevra of daar spelers in Bloemfontein is in wie hy moontlik belangstel.

Met die Curriebeker wat in Januarie eindig en die uitgebreide Pro-reeks wat na verwagting in Maart begin, kan dit beteken dat van die Cheetahs se beste spelers nie in ’n topreeks in aksie gaan wees nie. Daar is wel planne dat ’n SA Beker-kompetisie, tussen al die land se provinsiale spanne, in Februarie begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 349/6
Ireland 0
Rand - Dollar
18.50
-0.5%
Rand - Pond
22.67
-1.3%
Rand - Euro
19.85
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.43
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Platinum
981.65
+1.4%
Palladium
1,403.73
-0.6%
Goud
1,969.04
-1.0%
Silwer
22.39
-0.9%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos