Springbok-vroue skitter in wegholoorwinning oor Spanje

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Libbie Janse van Rensburg het met ál agt haar skoppe pale toe geslaag vir die Springbok-vroue in Saterdag se toets teen Spanje op Ellispark.  Foto: Gallo Images
Libbie Janse van Rensburg het met ál agt haar skoppe pale toe geslaag vir die Springbok-vroue in Saterdag se toets teen Spanje op Ellispark. Foto: Gallo Images

Die Springbokke was Saterdag skitterend op Ellispark. Dis nou die Bok-vroue, wat ’n wegholoorwinning van 44-5 oor Spanje aangeteken het in ’n voorwedstryd vir die Rugbykampioenskap-kragmeting tussen die Springbokke en All Blacks.

’n Klein skare het aanskou hoe die Bok-vroue Spanje, wat voor die afskop tiende op Wêreldrugby se ranglys was, oorrompel. Die Bok-vroue het ná hul oorwinning van 13de na 12de op die ranglys opgeskuif.

Terwyl die vrouespan selde indien ooit al die verbeelding van die Suid-Afrikaanse publiek aangegryp het, kan dit verander nadat ’n hoëprestasie-benadering by die span posgevat het. Nêrens is dit beter geïllustreer as met Libbie Janse van Rensburg se skopwerk pale toe nie. Sy het met ál agt haar skoppe – vyf doel- en drie strafskoppe – geslaag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 117/1
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.02
+0.3%
Rand - Pond
20.19
-0.1%
Rand - Euro
17.68
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,662.86
+0.1%
Silwer
19.31
+1.5%
Palladium
2,166.00
-0.0%
Platinum
866.50
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,358
-0.1%
Alle aandele
63,715
-0.0%
Hulpbronne 10
60,347
+0.2%
Industriële 25
77,165
-0.3%
Finansiële 15
13,821
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos