Bitter beker vir brawe Springbokke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vlieënde slot. Eben Etzebeth duik vir Marcus Smith dat hy hik, met Henry Slade (regs) en Ben  Youngs (links) by om hul losskakel te help. Foto: Getty Images
Die vlieënde slot. Eben Etzebeth duik vir Marcus Smith dat hy hik, met Henry Slade (regs) en Ben Youngs (links) by om hul losskakel te help. Foto: Getty Images

Jacques Nienaber, die Springbok-afrigter, moes gisteraand kopkrap oor die manier waarop sy span – totaal buite hul karakter – drieë van eerstefase-besit afgestaan het.

Drie spogdrieë deur Engeland, asook verskeie verbroude skoppe pale toe en onbenutte geleenthede deur die Bokke, het tot hul naelskraapse nederlaag van 26-27 op Twickenham gelei.

“Dit was vir my byna ongehoord dat ons drie drieë afgestaan het. Ons is veral nie gewoond daaraan om drieë van ’n vaste faset af te staan nie,” sê Nienaber.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Mamelodi Sundowns 1
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 7
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos