Bokke: Aikôna vir nóg ’n bioborrel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Teleurgestelde Lukhanyo Am en sy Springbok-spanmaats nadat hulle verlede naweek ’n hartverskeurende nederlaag teen die All Blacks in Townsville gely het. Foto: Gallo Images
’n Teleurgestelde Lukhanyo Am en sy Springbok-spanmaats nadat hulle verlede naweek ’n hartverskeurende nederlaag teen die All Blacks in Townsville gely het. Foto: Gallo Images

Nóg ’n streng bioborrel vir die Springbokke in die Noordelike Halfrond in November? Aikôna, sê Mark Alexander, president van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru).

“Ons sal al die moontlike doen om seker te maak dat die spelers aan die beste toestande blootgestel word, selfs al beteken dit dat ons nie in Brittanje speel nie,” het Alexander Donderdag aan Netwerk24 gesê.

“Nóg ’n streng bioborrel is buite die kwessie. Dit gaan die spelers knak. Hulle word skerp gekritiseer wanneer hulle verloor, maar hul geestestoestand is ongesond (weens die omstandighede waaraan hulle oorgelewer is).”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos