Deel

Bokke akklimatiseer op ‘Eiland van Skoonheid’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Strand op die eiland Corsica.
’n Strand op die eiland Corsica.

Die Springbokke sal op Corsica, die “Eiland van Skoonheid”, akklimatiseer vir vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Frankryk.

Siya Kolisi en sy spanmaats sal van 27 Augustus tot 3 September hul laaste voorbereidings op die eiland doen voordat hulle na hul basiskamp in Toulon aan die oorkant van die Middellandse See verhuis.

Kolisi-hulle het reeds voor verlede jaar se toets teen Frankryk in Marseille in die spanhotel op Toulon se strandfront, Grand Hôtel Des Sablettes-Place, tuisgegaan. Dit sal as hul basiskamp tydens die Wêreldbeker dien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
Cricket Club of Dibrugarh 0
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.38
+0.2%
Rand - Euro
19.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
988.47
+1.7%
Palladium
1,442.75
+2.6%
Goud
1,977.17
+0.4%
Silwer
22.98
0.0%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,757
0.0%
Alle aandele
75,243
0.0%
Hulpbronne 10
65,777
0.0%
Industriële 25
101,692
0.0%
Finansiële 15
15,282
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos