Bok-bestuur gooi Frans Steyn vir die wolwe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kwagga Smith lê rieme neer. Foto: Gallo Images
Kwagga Smith lê rieme neer. Foto: Gallo Images

Die Bok-bestuur moet pa staan – hulle het Steyn vir die wolwe gegooi, skryf Bokkie Gerber.

Ondanks hul sege van 38-21 oor die Poemas gister, lê die gekrokte Springbok-span in die hospitaalsaal neffens die waakeenheid. En die Bok-bestuurspan sal moet pa staan vir die Bokke se wonde en gebloei, want dit is hulle wat Frans Steyn vir die wolwe gegooi het en daarmee saam die Bokke se kanse om die Rugbykampioenskap te wen. 

Die 35-jarige Steyn, wat 14 jaar gelede laas in die Bokke se beginspan die nr. 10-trui gedra het en in April teen Griekwas beseer is en lank op die krukkelys was, en deesdae ’n lywige 112 kg weeg, is vooraf deur al wat leef en beef in die nabyheid van die Bokke vir sy kwaliteite en deugde uigesonder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 162/5
Dolphins 162/5
besig om te laai... Regstreeks
Lions 202/5
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 206/6
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.25
+1.1%
Rand - Euro
18.24
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.81
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,782.21
-1.2%
Silwer
22.38
-1.6%
Palladium
1,876.90
-3.5%
Platinum
1,011.00
-3.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
67,453
-2.1%
Alle aandele
73,549
-2.0%
Hulpbronne 10
72,624
-4.4%
Industriële 25
90,714
-1.6%
Finansiële 15
15,351
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos